Ventersdorp se Stripper

Die laaste mans is deur die kroegman en bouncer, Dimitri, by die deur uit vergesel. Al slingerend klim die groepie in hulle minibus. Op die kant van die bussie staan “Laerskool Klerksdorp” in maroen letters. Al jillend trek die klomp onderwysers weg onder die flikkerende rooi neonligte. Die Venter-treiler wat hulle agterna sleep kantel links … More Ventersdorp se Stripper

In die buik van wellus

Jacques Myburgh In Raglanlaan, Bellville, gooi die oranje gloed van die straatligte ’n onheilspellende skynsel op die nat teer. Die Toys R Us winkel oorkant die straat se kameelperd glimlag tartend vir my. Sy oë lyk teleurgesteld en hartseer. Sowat 10 jaar terug was ek die snotneus seuntjie wat in ’n soortgelyke winkel tussen die … More In die buik van wellus